Ons kalender vir die jaar is propvol inligting en u kan dit gebruik om op hoogte te bly van al die kerklike sake. Laai dit gerus af en wees ingelig van alles wat plaasvind.

Kliek hier onder om die kalender af te laai:

nhk-randburg-kalender-2017

 

Vir meer inligting aangaande projekte en aktiwiteit kan u gerus Sondae ‘n Swaeltjie(Sondag bladjie) by deur neem