Posts from August 2017

1 Item

Gee 100 Barmhartigheid Gholfdag 2017

by Jaco van Sittert

Ons het ‘n gholfdag gehou vir Barmhartigheid in ons gemeente. Dit was ‘n wonderlike dag, die 31ste Julie 2017. Daar was ‘n ligte windjie, maar die Son was uit en die mense was reg vir gholf speel. Daar was puik houe gespeel; van die verste hou tot die naaste aan die gat. Daar was goeie […]

css.php