Posts from February 2018

2 Items

Valentynsmandjiedans 2018

by Jaco van Sittert

Het ons nou lekker gekuier en gedans! Dank aan die NHSV wat so ‘n lekker gesellige aand gereël het. Dankie aan die fotograaf en aan almal wat gehelp het. Hervormers kan maar dans! Ons sien uit na die volgende een! Kyk gerus na die fotos – https://nhk-randburg.co.za/gallery-items/valentynsmandjiedans-2018/

Alpha belewenis – 5de Sessie

by Jaco van Sittert

In ons 5de sessie van die Alpha belewenis praat ons oor die vraag – Hoekom en hoe bid ek? Ons kyk ook dan na die onderstaande film wat juis hierdie vraag bespeur – https://www.youtube.com/watch?v=HbFCAZ90218 Kom drink koffie en cappuccino Kom groei in jou verstaan van sake Kom en ontmoet ander mense Kom en koukus saam […]

css.php