Het ons nou lekker gekuier en gedans! Dank aan die NHSV wat so ‘n lekker gesellige aand gereël het. Dankie aan die fotograaf en aan almal wat gehelp het.

Hervormers kan maar dans!

Ons sien uit na die volgende een!

Kyk gerus na die fotos –

http://nhk-randburg.co.za/gallery-items/valentynsmandjiedans-2018/