Aanbieders: Di CJ van Wyk & JJ van Sittert

Ons gemeente bied die volgende Bybelstudie-geleenthede aan:

  • Woensdae-oggende om 10:00 (Ds CJ van Wyk)
  • Woensdae-aande om 19:00 (Ds Jaco van Sittert)

Beide geleenthede word by die kerk aangebied.