Voorsitter: Ds CJ van Wyk
Die Geloof-in-Aksie Motorfietsbediening is vir die biker wat graag sy/haar liefde vir motorfietry aanwend vir die Koninkryk.
Verskeie uitreiktoere is al onderneem na bv Graskop, AfriSki in Lesotho, Katsedam in Lesotho, Sannieshof en Nelspruit. Kontak word gemaak met ander gemeentes en die Woord word aan hul gebring.
Eenkeer per maand word ‘n rit na afloop van die erediens gehou.
Ons gee die Woord vlerke!