Elke Woensdag aand is daar Bybelstudie om 18:00, wat gelei word deur ds. Jaco van Sittert.

U is baie welkom om deel te word van die groep!

 

Ons is tans besig in die Bybelboek – Romeine.