In ons 3de sessie van die Alpha belewenis praat ons oor die vraag –
Waarom het Jesus gesterf?
Ons kyk ook dan na die onderstaande film wat juis hierdie vraag bespeur –
https://www.youtube.com/watch?v=9KgP3mgaeOw&list=PLcX_zk3SaOGxxcJOgm2q0vGDLcuJPYzkD&index=3
Kom drink koffie en cappuccino
Kom groei in jou verstaan van sake
Kom en ontmoet ander mense
Kom en koukus saam oor temas wat jou laat dink
0 Comments