Die tema van die basaar is “Eg Suid-Afrikaans.”  Ons wil tong-in-die-kies Suid-Afrika vier. Items word hierdie jaar betaal met e-trolle.

 

PrizesMustFall kompetisie

Wen-wen-wen. Teen slegs R50-00 per inskrywing. Nou beskikbaar!

‘n Week in Ramsgate, hele Wes-Tvl lam, rooibok, patio/piekniek bank, 10de Krugerrand, skottelskaar, braaistel, 2x Samsung Tablets, 4x R500 afslag by Chaplins Grill, Carol Boyes, kaartjies na Elvis Blue, ens..

 

PaalPlakkaat2016KompetisiePlakkaat2016