Ons vergader elke Woensdag aande om 18:00 by die kerk en praat oor sake van ons geloof!

Kom drink koffie/tee en neem deel aan die gesprekke waardeur ons in ons geloof groei.

Almal is welkom!

Ons is tans besig met die volgende gesprek –

Die Satan ontbloot

Volg hier vir skakels –

http://nhk-randburg.co.za/aand-bybelstudie-ds-jaco-van-sittert/