Kom groei in jou geloof en leer God meer en meer ken. As gelowiges is dit vir mens belangrik om in kennis van jou geloof te groei, om ook ‘n gelowige gesindheid te ontwikkel en om vaardighede aan te leer.