Ons stap, Sondag 15 Oktober 2017, saam vir Bybelverspreiding!

Kom geniet die dag saam met ons. Die inskrywingsvorm is hier onder. Druk op die skakel en laai dit af.

inkrywingsvorm-bybelstap-15-oktober-2017

 

Stuur u inskrywingsvorm na die kerkkantoor – by admin@nhk-randburg.co.za