gholfdag-logo-2017

Liefdadigheidsgholfdag

19 Junie 2018
RANDPARK GHOLFBAAN
Firethorn
AFSLAANTYD: Vanaf 10:58
1ste en 10de bof
FORMAAT: 4-bal alliansie 2 beste tellings
KOSTE: R3500 per 4-bal
Baanfooie en ‘n ligte aandete ingesluit
Pryse!
Joggie-fooie en gholfkarretjies vir eie rekening. Bespreek by Pro-Shop.

BESPREKINGS:
Gert Booyse: 079-876-6888 / booysegert@telkomsa.net
Kerkkantoor: 011-787-4983 / elna@nhk-randburg.co.za

Inskrywingsvorm – inskrywingsvorm-nhk-golf