Kom kuier weer soos elke jaar!

U word vriendelik uitgenooi na ʼn informele bring-en-braai en lekker saam kuier.

Dit is ons jaarafsluiting na die Kerssangdiens.

Datum: Sondag 30 November 2014

Tyd:11:00 vir 11:30 Plek: Hervormde Kerk Randburg
Drag: Informeel
Toegang: Vleis, koeldrankie, wyn ens.
Ons verskaf die vure.

2011-11-27 12.28.01 2011-11-27 12.45.58