Saterdag 27 Julie 2019

BEESSTERTPOTJIE

HOENDERPOTJIE

WILDSPOTJIE

SKAAPPOTJIE

BILTONGPOTJIE

GROENTEPOTJIE

 

Kom kuier en eet saam, kom wees gesellig.

Diakens van Randburg bied ‘n aand van geselligheid aan. Ondersteun ons barmhartigheid fondsinsamelingsprojek vir die jaar. Daar sal ‘n ete, grootskerm rugby en goue sous veiling wees (Wiskey, Brandy en Wyn).

 

R120 per persoon

R50 kinders onder 10

Landgoed wyn te koop – eie drinkgoed ook welkom. 

Bespreek by kerkantoor 011 787 4983 of ds. Jaco – 083 279 5816 of Tjaart – 082 554 7237

Donasies en veiling skenkings welkom!!!

NHK Randburg

hv Kerk laan en Dove str

Ferndale

16:00 tot laat