Saterdag 28 Julie 2018
Kom kuier en eet saam, kom wees gesellig
Diakens van Randburg bied ‘n aand van geselligheid aan. ondersteun ons barmhartigheid fondsinsamelingsprojek vir die Jaar. Daar sal ‘n ete, grootskerm-rugby en goue sous veiling wees (Whiskey, Brandy en Wyn). Ons potjiekos etes sal elke smaak tevrede stel en daar sal iets vir almal wees.
GROOTSKERM-RUGBY 17:00 SEMI FINAAL
R120 per persoon vir ete
R80 kinders onder 12
Landgoed wyn te koop – eie drinkgoed ook welkom.
Bespreek by kerkantoor 011 787 4983
Donasies en veiling skenkins welkom!
Beesstertpotjie / Hoenderpotjie / Wildspotjie / Skaappotjie / Gouesous veiling / Slaai / Rys / Stampmielies
H/V Kerklaan en Dovestraat, Ruiterhof
083 687 4512
011 787 4983
4nm – laat!
0 Comments