Vrydag, 2 Februarie 2018, hou ons jeug pret by die kerk. Kom geniet dit! Bring ‘n vriend en kom maak nuwe vriende!

Die laerskool jeug kuier saam van 17:30 tot 18:00

en

die Hoërskool jeug kuier saam van 17:30 tot 19:30!

Die NHSV verkoop hamburgers en julle ouers is welkom om by die kerk te kom uiteet en wag tot na julle kuier.

 

Black silhouettes, youth on a different background