Saterdag, 1 April 2017, kan jy jou kar laat was by die kerk! Dis geen grap nie! Bring jou motor dat dat ons dit vir jou was teen ‘n bekostigbare prys!

Ons begin karre was vanaf 08:00.

b5a293_e16afca15fe343e79db0241a9c137285-mv2