1. Die Kategese het hulle afsluiting die 9de November na die erediens waar ons weer medaljes uitdeel.

 

2. Belydenis van Geloof (2014):

Stephne Botha, Altia Peens, Jesse van Heerden, Janine Janse van Rensburg, Suzahn Kriel, Annushka Kruger, Ane Swart, Esmeralda Grobbelaar, Jan-Hendrik Labaschagne

 

Volwasse katkisante:

Attie en Marinda Lambreght, Celeste McDonald, Anneline Sutton, Mardelyn Brown, Mercia Swart

 

Ons sien uit na Sondag.