Die Kerkraad braai saam komende Saterdag om 16:00 by die kerk.

Bring vleis, bykosse en piekniekmandjie.