Kersdag December 25, 2017 0 Comments0 Comments Ons hou Kersdag erediens vroeër as gewoonlik om 08:00. Die deurkollekte sal gaan vir Kindersorg binne die gemeente. NEEM KENNIS daar sal geen erediens op 24 Desember(Sondag) by die kerk wees nie.
0 Comments