‘n Spreker oor beroerte kom met ons gesels. Dis ‘n kwaal wat enigiemand kan oorkom. Dit sal ‘n baie insiggewende praatjie wees.

 

U is baie welkom om deel daarvan te kom wees. Dit vind plaas 6 April om 10:00 by die kerk.