In ons gemeente het ons lidmate van Forest Farm. Hierdie mense is gestremd op verskillende maniere. Ons gemeente gaan besoek hulle gemeenskap, wat op die hoek van Republiek weg en William Nicol straat is.

Die Provectus groep gaan hulle besoek en ons neem gewoonlik vir hierdie mense ‘n hele lot Cupcakes saam.

U is baie welkom om deel daarvan te kom wees. Ons vertrek om 10:00, Donderdag oggend, 4 Mei weg om hulle te gaan besoek.