Provectus gaan saam pannekoek bak by die kerk en ons gaan musiek maak en na mekaar se gunsteling musiek luister.

U is baie welkom om saam te kom bak en eet en ook musiek te kom geniet.

Ons kom om 10:00 bymekaar in ons gemeente se sitkamer.