Dis midde die winter en daarom is dit ‘n gegewe dat ons saam sal sop eet en sjerrie drink. Ons nooi u uit om saam met ons Provectus groep te kom sop een en saam kuier, Donderdag oggend, 6 Julie om 10:00 by die kerk.