Provectus hou Donderdag, 1 Maart 2018 ‘n Hester Kruger ‘Music Quiz’.

Dit word gehou by die gemeente in die sitkamer.

Die aanvangstyd is om 10:00.

Enige iemand is welkom om die geleentheid saam met ons te kom geniet.