Die ADV se Werkgroep: Verslawing, in samewerking met die HTK en Rata, bied ’n simposium aan oor verslawing.

Datum: 9 Februarie,

Plek: NHK Randburg,

Tyd: 08:00-21:00,

Koste: R300 per persoon (sluit middag- en aandete in)

Besprekings: diens@diakens.co.za (sluitingsdatum 3 Feb.)