Hierdie jaar het die Algemene Kerk Vergadering weer plaasgevind. Ons dominees het die week lange vergadering gaan bywoon en het opgewonde terug gekom oor ons kerk se positiewe planne vir die toekoms.