Met baie reën verlede jaar het ons ontdek dat die kerkdak lek. Om verder skade te voorkom is daar besluite geneem om herstelwerk te doen aan die dak.

Ons is bevoorreg dat ons ‘n bekwaamde mense ken en kon ons die herstelwerk gedoen kry en dit wat netjies gedoen.