Ons het die kampvuur sangers gekry om ons te vermaak met sang tydens die kampvuur. Ons het saam sop en sjerrie geniet en die hele geleentheid was net mooi en gesellig.