Ons het ‘n belewenis gehad met ons kerslig sangdiens hierdie jaar. Ons kinders het weereens baie mooi gesing en ons kon deel in die vreugde en vrede wat Kersfees vir ons bring en beteken.