Sondae aande is daar mense wat kos nodig het. Hierdie mense loop die strate rond en tel al ons plastiek op vir geld. Ons gee vir hierdie mense kos.