Vir jare nou het ons ‘n motorfiets bediening by die gemeente. Hier mense gaan die land wyd om uit te ryk na ander gemeentes en vir verskeie sake.

Hierdie jaar hiet hulle weer die tyre op die pad geplaas.