Jesus van Nasaret was ‘n meesterlike storie verteller en baie van Sy bekendste leringe was vertel deur gelykenisse. Maar hierdie stories was ontwerp om selfs meer te doen as maar net leer. Jesus het gesê dat die gelykenisse was ontwerp om die koms van die koninkryk van God bekend te maak en om dit verberg. In hierdie video verken ons die hooftemas van Jesus se gelykenisse en vra die vraag hoekom Hy dit gebruik het as Sy hoof metode vir Sy boodskap.