Episode 4 verken die unieke literatuurstyle van die Bybel wat bedoel was om die leser in te trek na ‘n lewenslange reis van lees en nadenke oor die Bybel. Die Bybel is ontwerp as ‘n multivlak werkstuk wat nuwe vlakke van insig aanbied soos wat jy die Bybel weer en weer lees en dit laat elke gedeelte toe om jou te help om elke ander gedeelte beter te verstaan. Die Bybel is die oorspronklike meditasie-literatuur.