Die meeste van ons dink dat die karakters in die Bybel sondaars of heiliges is, goed of sleg. Dis wel hoe Bybelverhale voorgehou word aan kinders. In hierdie video sal ons die manier hoe die Bybelse outeurs die karakters voorstel verken as meer kompleks en moreel beïnvloedbaar as wat ons gewoonlik oor hulle dink.