Om ‘n Christen te wees, ‘n volgeling van Christus, beteken dat jy gedurig sal werk aan jou gees. Elke dag lewe ons, maar ons lewe nie noodwendig nader aan God nie. Ons kan elke dag groei as gelowiges, maar ons vergeet dat ons moet.

Om werklik vrede te vind in jou bestaan en om werklik versadig te wees in jou lewe, beteken dat jy in verhouding met God lewe.

Daardie verhouding met God vra dat jy sal groei en die beste manier van groei is om te ontwikkel in jou karakter. ‘n Volgeling van Christus werk aan kentekens. Hierdie kentekens wys vir die wêreld jou afhanklikheid aan God. Dit getuig ook dat deur hierdie kentekens jy werklik seën ontvang, hoe nader jy aan God lewe –

Lees en leer gerus –

kenteken-1-vredemakers

kenteken-2-afhanklikes

kenteken-3-regverdig-en-geregtigdes

kenteken-4-sagmoediges

kenteken-5-treurendes

kenteken-6-barmhartige-gelowigess

kenteken-7-rein-harte

kenteken-8-getrouheid

Daar is 8 kentekens en dit sal jou toerus om vrede in jou geloof te vind en dit met ander te deel!