Broers en susters in onse Here Jesus Christus:
het jy al jou Christenskap los gemaak?

Baie van ons is nog vasgebind. Ons kom nie uit die hawe uit nie. Ons het hierdie klomp gawes wat God ons gegee het, maar ons hang terug. Ons het nodig om los te kom.

 

Lees gerus die res van die preek – ‘Die Here het hom nodig’

sondag-9-april-2017-die-here-het-hom-nodig