Met die laaste geleentheid waar ek met u gepraat het, het ons begin kyk na kentekens van ‘n volgeling van Christus. U en ek is volgelinge van die goeie boodskap, wat Jesus vir ons gebring het, en ons het verlede keer stil gestaan by ‘Vredemakers’.

As ons, as gelowiges, strewe na groei in ons geloof, dan kan een van ons kentekens, die kenteken van ‘Vredemaker’, wees.

 

Vanoggend kyk ons na nog ‘n kenteken. Elke kenteken help ons om in ons karakter te groei en so dienend en diensbaar vir die Here te wees.

 

Lees gerus verder –

kenteken-2-afhanklikes