Erediensboodskap – 16 Junie 2019
Ons vier vandag Drie-eenheidsondag. Ons bely dat God, ons Vader, alles geskape het en vandag nog steeds in stand hou. Ons bely Jesus Christus is ons Here; Hy wat ons verlos het en ons kinders van God gemaak het. Ons bely dat God elke dag met ons is in die vorm van die Heilige Gees! […]