Erediensboodskap – 23 Junie 2019
Die teksvers is vers 27: ‘By hulle aankoms het hulle die gemeente bymekaargeroep en vir hulle vertel wat God alles deur hulle gedoen het en dat Hy vir die heidene die deur van die geloof oopgemaak het.’ In die vroeë kerk, toe daar nog nie ‘n kerk gebou was nie, toe daar geen ander […]