Erediens opnames met die volgende ‘lewe’

1 Item

Erediens Boodskap – 3 September 2017

by

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die eerste drie woorde van Lukas 12:23 lees: die lewe is. En dan gaan Lukas aan en hy sê: tog belangriker as kos en die liggaam as klere. Hoe sou u aangaan, broers en susters? Hoe sou u hierdie sin voltooi? Die lewe is …? Wat sê […]

css.php