Erediens opnames met die volgende ‘Matteus 5:5’

1 Item

Erediens Boodskap – 2 Julie 2017

by

Dit bly vir ons ‘n voorreg om babatjies te doop in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees. Hierdie geleenthede bly altyd ook ‘n bevestiging van God se liefde vir ons en ‘n herinnering aan ons dat ons uit genade gered is – onverdiende guns alleen. En dit laat ons nederig. […]

css.php