Uitreiktoer na Swaziland 13-16 Mei 2016

Die Geloof-in-Aksie Motorfietsbediening van ons gemeente het gedurende die naweek van 13-16 Mei 2016 ‘n uitreiktoer na Swaziland onderneem. Wat ‘n fantastiese mooi land met vriendelike mense is Swaziland nie. Dit was inderdaad ‘n voorrreg om skakelling te maak met die mense van ons buurland.

Die toer is afgesluit met ‘n erediens in Baberton, waar ds CJ die prediking waargeneem het. Ons dank God vir die voorreg wat ons gegun is.

IMG-20160516-WA0001              IMG-20160516-WA0045

IMG-20160517-WA0005                 IMG-20160516-WA0054

Die  langafstandtoer van die naweek van 15 – 17 Mei 2015.

Ons was in Magoebaskloof en het tuis gegaan in Tamboti Lodge in Tzaneen.

 

IMG_4511