Die Haggai Projek het nou spoed gevang. Die huis van die Here word herstel tot sy eer. 

Ons sit nuwe buite plafonne in.

Dak herstel

Dak herstel

Haggai a

Fase 2 behels die verf van die geute en diefwerings.