Ons gaan feesvier!

Ons het musiek vermaak –

Jaco Strydom en Suzaan Erasmus

Buster en tannie terapeut kom vir die kinders kuier en hulle leer van 8 talente!

Ons het ook Laser Tag en spanne kan inskryf en teenmekaar kom uitveg vir R2 000 as prysgeld!

Ons het ook die lekkerste kos vir die dag!

Kom geniet ons –

Kerrie en rys

Vetkoek

Boereworsrolle

Lekkergoed

Koeldrank

Pannekoek

Koek

Poeding

Kom en geniet die dag saam met ons!!!!!

 

Vir meer inligting kontak ds. Jaco – 083 279 5816