Poste gemerk met ‘Bybelgenootskap’

2 Items

Kry die Bybel Elektronies – YouVersion app

by Jaco van Sittert

Die mees gewildste Bybel app(Application/Toepassing; Toeps) wat wêreldwyd gebruik word is die ‘YouVersion’ app. Met hierdie app kan jy verskillende Bybels, in verskillende tale, aflaai en gebruik.   Die app maak dit moontlik dat jy na verskillende sleutelwoorde kan gaan soek in die Bybel. Verder is daar Leesplanne wat gevolg kan word, waarmee jy die […]

Ons stap vir Bybels – 2017

by Jaco van Sittert

Ons stap, Sondag 15 Oktober 2017, saam vir Bybelverspreiding!   Kom geniet die dag saam met ons. Die inskrywingsvorm is hier onder. Druk op die skakel en laai dit af. inkrywingsvorm-bybelstap-15-oktober-2017

css.php