Poste gemerk met ‘Gholfdag’

2 Items

Gee 100 Barmhartigheid Gholfdag 2017

by Jaco van Sittert

Ons het ‘n gholfdag gehou vir Barmhartigheid in ons gemeente. Dit was ‘n wonderlike dag, die 31ste Julie 2017. Daar was ‘n ligte windjie, maar die Son was uit en die mense was reg vir gholf speel. Daar was puik houe gespeel; van die verste hou tot die naaste aan die gat. Daar was goeie […]

Liefdadigheidsgholfdag – 31 Julie 2017 – Randpark Gholfbaan

by Jaco van Sittert

Ons slaan balletjies vir liefdadigheid! Projek van ons Gee 100 inisiatief!   Ons gemeente hou ‘n gholfdag vir liefdadigheid die 31 Julie 2017! Ons speel op die baan van Randpark gholfbaan. Kom geniet ‘n dag van Gholf, plesier, pryse en ‘n ete aan die einde van die dag, waar pryse uitgedeel sal word en waar […]

css.php