VOLWASSE KATEGESE May 10, 2015 by NHKRandburg 00 VOLWASSE KATEGESE Alle volwassenes wat wil katkiseer, neem asb kennis dat die katkisasieklasse begin het. Dit is egter nog nie te laat om in te skakel nie. Skakel ds CJ of ds Jaco.