Ons weet genoeg…
Die Kerstyd is ’n tyd vir rustig raak, al sou stormwolke dalk reeds begin pak. Ons kán hierdie dreigende wolke met kalmte en rustigheid benader, want ons weet genoeg. God se openbaring vertel genoeg van genade. Sielkundiges het deur die jare verskeie hulpmiddels ontwikkel waardeur ons ander mense en onsself beter kan verstaan. Een daarvan […]